KAMMALAND
TYDSONES
Klik op STRAATKAART vir n volledige lys van Besoekpunte op ONSDORP
Dashboard Clock
Onsdorp is die hoofstad van KAMMALAND, Kubernasie
van Afrikaansmagtiges. Ons
twee Provinsies: DUSKANTLAND (SA) en ANDERKANTLAND (Elders)
WELKOM in Onsdorp se veilige kuberstrate waar ons
onbeskaamd AFRIKAANS praat. Jy is uiteindelik TUIS !! Skop jou regte skoene uit, trek jou kammakouse aan,
en verbeel jou jy is weer daar waar die boerbokke boer in die berge...
Skryf vir ons. Vertel
ons wat in jou deel van die wereld gebeur! Skryf n gedig!
Stuur nuus of vra raad! Laat weet
van die lief en die leed, die lag en die lekker.
AFRIKAANS
moet beskerm en vertroetel word! Kliek op die SKAKEL hier onder en
laat hoor van jou!
pos@onsdorp.com
 |
 |
 |
|